“Kuns vir ‘n Kameelperd”

Hoe hou ons die wêreld rondom ons lekker? Ons doen lekker dinge vir mense en diere. Een manier is om ‘n persentasie van verkope te gee aan “Friends of Franklin”, ‘n natuurbewaringsgroep in Mangaung. Hulle samel tans, in samewerking met Reizis Square, fondse in om ‘n vriendin te koop vir Paseka, die kameelperdbul op Naval Hill. Die bekende koppie is deel van die Franklin Game Reserve.

Meer inligting is bekombaar op www.friendsoffranklin.co.za

Die uitstalling kan besigtig word vanaf Vrydag 19 November tot Sondag 21 November 2021.

Vrydag        14h00 – 20h00
Saterdag     10h00 – 16h00
Sondag        10h00 – 12h00

[Terselfdertyd, in die lokaal langs aan, is daar ‘n uitstalling van Bloemfontein kunstenaars “Neue Space”].

Opening: Saterdag 20 November om 12h00 met ‘n glasie wyn/lemoensap.

Van die deelnemende kunstenaars, daar is meer, is:

Helen Joseph
Colijn Strydom
Michael Cheesman
Arno Morland
Seza Zitha
Claudia Shneider
Johann Moolman [beelde]

Adres:
Reizis Square
Apartment #5
Bloemfontein

Dawid Ras Galery is gebaseer in Sandton en bestaan sedert 2004. Dit spesialiseer in kontemporêre Suid Afrikaanse skilder- en beeldhouwerke. Meer inligting is beskikbaar op www.dawidras.com of by mdawidr@iafrica.com of Dawid WhatsApp/sel 082 492 9777.

This entry was posted in Past Exhibitions. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

*
*